Arondshoop - Boekehuis Skrywers - Bøger - Independently Published - 9798687478830 - 18. september 2020
Ved uoverensstemmelse mellem cover og titel gælder titel

Arondshoop

Boekehuis Skrywers

Pris
DKK 171

Bestilles fra fjernlager

Forventes klar til forsendelse 15. - 23. jul.
Tilføj til din iMusic ønskeseddel
Eller

Arondshoop

Arondshoop is 'n plattelandse dorpie geleë iewers tussen Êrens en Nêrens, waar almal vir almal ken. Elkeen van die inwoners het 'n storie. Daar is oom Kallie Klikbek en sy vrou Sara, en soos wat lesers van sy naam kan aflei, is oom Kallie maar lief om stories stertjies aan te las. So beland hy ampertjies in die moeilikheid toe hy by Rika flikflooi vir 'n karnaaitjie. Tina Rabie, Arondshoop se handsentrale-operateur, sorg natuurlik ook vir lekker sappige brokkies nuus wat sy so "per ongeluk" hoor. Wanneer klein Melanie soek raak, staan die Arondshoop se inwoners saam en almal help soek. Miempie gaps 'n fiets en Basie skrik so groot, dat hy die pak slaptjips op die arme Ria se kop omkeer. Almal op die dorp ken die twee karnallies Arrie en kleinboet Jan wat nuwe betekenis aan ondeundheid gee. Almal glo die stasie spook, maar Kobus die stasiemeester, sal nooit die dag vergeet toe dr. Eckhardt die rooikop suster op die stasie kom haal het nie. Die toneelopvoering in die kerksaal veroorsaak groot konsternasie, terwyl die polisie behoorlik kop wanneer hulle die derde lyk ontdek met 'n paar bottels van tant Santie se tuisgemaakte ingelegte vrugte en konfyt langs hulle. Lesers, kom neem 'n reis deur Arondshoop saam met ons Boekehuis Skrywers en beleef eerstehands die inwoners se wel en weë.

Medie Bøger     Paperback Bog   (Bog med blødt omslag og limet ryg)
Udgivet 18. september 2020
ISBN13 9798687478830
Forlag Independently Published
Antal sider 214
Mål 140 × 216 × 11 mm   ·   254 g
Sprog Afrikaans  

Vis alle

Mere med Boekehuis Skrywers

Andet i samme serie