Anders - Yolande Pienaar - Bøger - Createspace Independent Publishing Platf - 9781523854257 - 3. februar 2016
Ved uoverensstemmelse mellem cover og titel gælder titel

Anders

Pris
DKK 170

Bestilles fra fjernlager

Forventes klar til forsendelse 2. - 14. okt.
Modtag notifikation om nye Yolande Pienaar udgivelser
Tilføj til din iMusic ønskeseddel
eller

Ikke bedømt endnu

Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie-ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in Suid-Afrika nie. Nee, sy is anders omdat 'n Empaat met 'n uitgebreide talent vir beide mens en dier is. Karlia leef al daarmee saam vandat sy 'n kleuter is en alhoewel dit moeilik is, funksioneer sy goed genoeg in die normale samelewing. Wanneer hierdie talent egter verder ontwikkel en sy skielik mense se gedagtes ook kan lees, vrees sy dat die samelewing haar in 'n gestig gaan opsluit soos wat met haar ma gebeur het. Daarvoor sien sy nie kans nie en sy vlug na 'n afgeleë plaas in die Kalaharie waar niemand haar ken nie en menslike kontak beperk is. Karlia het egter nie rekening gehou met die lastige maar aantreklike buurman, Armand Perez nie. Ten spyte van sy arrogansie dra Armand sy eie donker geheim rond wat hy ten alle koste moet beskerm-al beteken dit dat hy die lewe vir sy nuwe buurvrou ondraaglik moet maak. Wanneer Karlia egter vreemde diere op die plaas begin sien en met sodanige diere begin praat, besef sy dat sy nooit weer in normale samelewing sal aanpas nie. Maar dinge is nie so eenvoudig nie en haar eie familie en kwesbare hart dwing haar om 'n keuse te maak tussen wat haar hart wil hê en oorlewing.

Medie Bøger     Paperback Bog   (Bog med blødt omslag og limet ryg)
Udgivet 3. februar 2016
ISBN13 9781523854257
Forlag Createspace Independent Publishing Platf
Antal sider 330
Mål 152 × 229 × 18 mm   ·   439 g
Sprog Afrikaans  

Mere med Yolande Pienaar

Vis alle