Arabella - Max Minnaar - Bøger - Createspace Independent Publishing Platf - 9781541130272 - 17. december 2016
Ved uoverensstemmelse mellem cover og titel gælder titel

Arabella

Pris
DKK 133

Bestilles fra fjernlager

Forventes klar til forsendelse 20. - 30. okt.
Modtag notifikation om nye Max Minnaar udgivelser
Tilføj til din iMusic ønskeseddel
eller

Ikke bedømt endnu

Vir Arabella Alexander, 'n eenkant-dromer aan die sonkant van die lewe, het Rainer alles kom vervolmaak. In haar beskermde wêreld was geen plek vir skadus nie en dat hierdie paradys in duie kon stort, was ondenkbaar. Maar dit het, en sommerso skielik staan sy alleen - ongetoets in liefde en in haar geloof. Die klein kring wie se menings by haar tel, weier hardnekkig om te glo wat sy met haar eie oë aanskou het en sê hul steun eendragtig toe aan die man wat haar Eden in 'n dorsland verander het. Die res van die dorp verwerp hom. En sy? Sy vind dat liefde nie voorgeskryf kan word nie en dat boosheid in vele gedaantes kom: Onder andere as veroordeling op sigwaarde en onbetrokkenheid by die weerloses - wat skreiende onreg gebaar het. In die rustige, plattelandse dorpie broei donker geheime sedert die duiwel dit ongemerk sy lêplek gemaak het. Aan die boesem van die gemeenskap glimlag die adder soos 'n engel, en hulle is salig onbewus daarvan dat sy teiken die kosbares is: hulle kinders. Teen hierdie agtergrond wonder Arabella watter gesig is dié van die man wat weier om haar hart te laat los: Die duiwel wat haar bedrieg het, of die engel wat sy sien wanneer 'n kind tragies sterf?Sien is mos glo. Of is dit?

Medie Bøger     Paperback Bog   (Bog med blødt omslag og limet ryg)
Udgivet 17. december 2016
ISBN13 9781541130272
Forlag Createspace Independent Publishing Platf
Antal sider 206
Mål 152 × 229 × 11 mm   ·   281 g
Sprog Afrikaans  

Mere med Max Minnaar